
Indien u meer inligting oor ons boerdery of plaashuisverblyf wil bekom, is u welkom om ons direk te skakel.
Adres:
Vergenoeg Plaas, Swellendam, 6720
Heleen van As:
084 655 6006
E-pos:
Die Blouhuis
LG van As:
082 698 6397
E-pos:
Van As Boerdery
Ons is ‘n familieboerdery geleë in die hart van die Overberg buite Swellendam.
